top of page

Karel Smit (Verkorte CV)

Ek is 'n Prokureur, Notaris en Aktebesorger van die Hooggeregshof van Suid - Afrika.  

 

Ek is 'n algemene praktisyn met 'n LL.B - graad van die Universiteit van Pretoria en 'n Meestersgraad in Belastingreg van UNISA.

 

As 'n algemene praktisyn spesialiseer ek in huwelikskontrakte, testamente, trusts en alle fasette van eiendomstransaksies.  

 

Ek praktiseer as Prokureur vir ongeveer 10 jaar en was ook vir 4 jaar as deeltydse dosent aan die Tshwane Universiteit van Tegnologie (TUT) verbonde.  

 

My praktyk staan bekend as Smit & Van Wyk Prokureurs  en praktiseer hoofsaaklik in Mpumalanga en Gauteng.

 

Ek is self buite gemeenskap van goedere getroud (met die aanwasbedeling) en ek en my vrou het twee pragtige dogtertjies.

 

Kontak my gerus met enige navrae.

 

 

 

bottom of page