top of page

Internet HVK

deur
Karel Smit
Prokureur - Notaris Publiek - Aktebesorger
van die Hooggeregshof van Suid - Afrika

Julle Huwelikskontrak vir slegs R1470!

Enige dag of tyd! Enige plek in Suid - Afrika! 

Weet julle reeds hoe julle wil trou? 

Wil julle graag meer inligting hê oor die verskillende opsies wanneer mense in Suid - Afrika trou?

Hoekom is Internet HVK die beste besluit wat julle kan maak?

  • Geen dadelike betaling nie!

    • Julle hoef GEEN betaling te maak om enige inligting of dokumentasie te kry nie.

    • Julle betaal eers as julle heeltemal tevrede is en alles geteken het.

 

  • Onmiddelike reaksie!

    • Ons stuur dadelik die dokumente wat julle moet teken, nie binne 7 dae of 24 uur nie - DADELIK!

 

  • Gratis toetslopie!

    • Kies die opsie wat julle pas en voltooi die kort vraelys.

    • As julle tevrede is, print, teken en betaal ons dan eers.

    • As julle nie tevrede is nie - delete net die epos!

 

  • Gekwalifiseerde en professionele diens!

    • Julle huwelikskontrak word professioneel deur Karel Smit van Smit & Van Wyk Prokureurs gedoen.

 

  • Julle spaar!

    • TYD en GELD!

 

  • Slim besluit!

    • Ons het reeds 1136 paartjies gehelp (teen Februarie 2020)

 

  • Kennis en ondervinding!

    • Smit & Van Wyk Prokureurs bestaan reeds meer as 12 jaar en InternetHVK reeds 5 jaar.

 

Wat sê ander mense van

Internet HVK?

Nicole B:

“Wow julle het die proses so maklik en pynloos gemaak! ek sal julle beslis vir elke bruidspaar aanbeveel! baie dankie vir die fantastiese diens wat julle lewer! Sal dit teken en betaling maak”

 

Debbie O: 

“Ag dis wonderlik, baie dankie vir al julle moeite”

 

Mariolene V:

“Karel, baie dankie vir al jou raad en hulp sover.  Ons waardeer dit baie.  Ons wil graag net ook dankie sê vir jou geduld en maklike verduideliking.  Bitter min mense kon vir ons verduidelik presies hoe dit werk”

 

Charon K: 

“Hi Karel. Baie dankie vir jou puik diens!”

 

Johan D:

“More Karel, Baie dankie vir jul uitstekende diens”

 

Yolande B: 

“Baie dankie vir julle vinnig werk en dat julle ons voortdurend op hoogte hou”

 

Linda V:

“Hallo Karel.  Verskriklik dankie!  Weereens dankie vir jou puik diens ek sal jou beslis aanbeveel by enige iemand”

 

 Robert J:

“Hi Marie - Louise, Baie dankie vir die vinnige diens, ek sal julle aanbeveel in die toekoms”

 

Hanco B:

“Môre Marie-Louise, Ons het dit ontvang.  Baie dankie vir die goeie diens”

 

Michelle O

“Goeie dag Karel, Baie dankie vir jou moeite en julle uitstekende diens”​​

 

Carina H:

“Goeiemore Karel, wil net gou eers se baie dankie vir julle 'user friendly' dienste! Julle maak ons lewens soveel makliker”

 

Estelle D:

“Thank you for the excellent service we received from you”

 

Jannie K:

“Goeie middag Marie - Louise.  Ek het ons pakkie ontvang baie dankie. Baie dankie vir julle uistekende diens ons sal verseker ons vriende en familie verwys na julle”

 

Wie en Wat is Internet HVK?

Internet HVK is 'n stelsel wat deur Smit & Van Wyk Prokureurs ontwerp is en bestuur word.

Die stelsel maak van beskikbare tegnologie gebruik om julle huwelikskontrak vinnig en koste - effektief deur Smit & Van Wyk Prokureurs te laat voorberei, teken en registreer.

Kliek net op Smit & Van Wyk indien julle meer inligting wil hê oor die prokureurs "agter" Internet HVK.

 

 

Enige vrae aan Internet HVK?

Stuur gerus direk vir Karel Smit 'n WhatsApp na 0826678880.

bottom of page